Nasionale Selfmoord van Xhosas: Verskil tussen weergawes

k
No edit summary
 
==Hongersnood==
Ten spyte van pogings van die Britse owerhede en Sendelinge het die Xhosa tussen 200 000 en 300 000 stuks vee doogemaakdoodgemaak en byna al hul oeste vernietig. Die groot dag was 18 Februare 1857. Hierdie dag het egter soos enige ander dag gekom en gegaan. Die gevolg was dat duisende Xhosa's van die honger gesterf het oor die volgende paar maande. Die ramp het die militêre mag van die Xhosa gebreek.<br />
 
Nongquase is gevange geneem. Sy het 'n tydperk op [[Robbeneiland]] deurgebring en was later na die plaas Glen Shaw (distrik [[Alexandria]]) gebring waar sy die res van haar lewe deurgebring het. Sy is dood in 1898 en op die plaas begrawe.
 
==Bronne==