Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
 
==Kwadrofonie==
[[Lêer:QuadraDisk.jpg|thumb|right|'n Kwadrofoniese langspeelplaat van die Amerikaanse etiket ''RCA''. Die gekleurde rande rondom die weerkaatsings word deur die ultrasoniese klanksein veroorsaak. DitHierdie sein bevat die verskil-inligting waarvolgens die vier kanale van mekaar geskei kan word]]
'''Kwadrofonie''' is die logiese volgende stap op weg na 'n outentieke weergawe van musiek en geluide. Klankingenieurs slaag daarin om twee addisionele agterkanale in die groewe van 'n langspeelplaat te stoor wat deur spesiale platespelers, bandopnemers en dekodeerders weergegee kan word. Die opnames in die klankateljees word met behulp vann vier mikrofone deurgevoer.
 
99 546

wysigings