Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

541 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
==Vroeë "voorlopers"==
 
Musiek met 'n ruimtelike dimensie soos die moderne [[digitale mediums soos DTS-kompakskyf, DVD-Video/Oudio]] of Blu-mediumray Disc dit moontlik maak, is geen uitvinding van die twintigste eeu nie. Die vroegste voorbeelde van "ruimtelike musiek" het in die 16de eeu in [[Venesië]] ontstaan waar komponiste musiek vir antifonale kore geskryf het. Die kore se sang is op 'n manier uitgevoer wat dit in die basilikabasiliek van St. Markus soos 'n wedersydse "eggo" dwarsoor die kerk laat klink het. In die 19de eeu was dit onder meer Gustav Mahler wat musikante vir sy uitvaartmusiek (''Requiem'') nie alleen op die verhoog geplaas het nie, maar ook elders in die saal om 'n meer indrukwekkende klank te verkry.
 
==Stereofonie==
 
Navorsing in verband met '''stereofonie''' neem 'n aanvanghet in die dertigerjare van die twintigste eeu begin; radioklank kon weldestyds wél stereofoon uitgesaai, maar nie sonder probleme met die destydse mono-toestelle opgevang word nie. Kort voor die begin van die [[Tweede Wêreldoorlog]] eksperimenteerhet die Duitse uitsaaikorporasie ''Reichsrundfunkgesellschaft'' met stereofone klank begin eksperimenteer, en in [[1943]] wordis die eerste stereo-opnames, wat met 'n magnetofoon van die Duitse maatskappy ''AEG'' gedoen is, bekendgestel. ''Walt Disney'' en ''RCA'' het reeds twee jaar vroeër vir die musiek van ''Fantasia'' 'n opnametegnologie ontwikkel wat die stereofone begeleiding van rolprente moontlik gemaak het. Die klankbaan van die rolprent ''House of Wax'' van [[1953]] wordis vir die eerste keer stereofoon opgeneem, en een jaar later kankon verbruikers die eerste stereo-bandopnames vir tien VSA-dollar in winkels koop.
 
In [[1958]] wordis die eerste stereo-langspeelplate deur ''Decca'', ''Pye'' en ''Audio Fidelity'' in die [[Verenigde Koninkryk]] en die [[Verenigde State]] vrygestel. Die stereofonie verowerhet vinnig die massamark verower en wordis vanaf [[1961]] ook op Amerikaanse FM-radiostasies uitgesaai. [[Duitsland]] volghet net vyf jaar later gevolg.
 
==Kwadrofonie==
[[Lêer:QuadraDisk.jpg|thumb|right|'n Kwadrofoniese langspeelplaat van die Amerikaanse etiket ''RCA''. Die gekleurde rande rondom die weerkaatsings word deur die ultrasoniese klanksein veroorsaak. Hierdie sein bevat die verskil-inligting waarvolgens die vier kanale van mekaar geskei kan word]]
'''Kwadrofonie''' iswas die logiese volgende stap op wegpad na 'n meer outentieke weergawe van musiek en geluide. Klankingenieurs slaaghet daarin geslaag om twee addisionelebykomende agterkanale in die groewe van 'n langspeelplaat te stoor wat deur spesiale platespelers, bandopnemers en dekodeerders weergegee kankon word. Die opnames in die klankateljees wordis met behulp vannvan vier mikrofone deurgevoer.
 
Toe ditkwadrofoniese hoëtrou-toestelle in die sewentigerjare vir die eerste keer bemark word is, was die tyd egter nog nie ryp vir hierdie tegnologie nie. Die vervaardigers van sagte- en hardeware verskilhet oor'n watterverskeidenheid diemededingende bestekwadrofoniese formaatklankformate souontwikkel wees,wat ennie verbruikersmet sukkelmekaar omversoenbaar geldwas tenie, spandeeren virverbruikers formatehet ensodoende dekodeerdersgesukkel watom niein eersdie versoenbaarnuwe mettoestelle mekaarte is niebelê. Bowendien kankon die vier beskikbare klankbane nie altyd suiwer van mekaar geskei word nie; "geesgeluide" van agter duik somshet op die frontkanale opopgeduik en die musiekgenot bederf. Gevolglik verkoophet kwadro-plate en -hoë-trou-stelsels baie sleg verkoop, onder meer omdat verskeie meer menseverbruikers in hierdie tyd spaar om eerderliewer 'n duur kleur[[televisie]]-toestel aan teaangeskaf skafhet.
 
Kwadrofonie iswas dood voor die eerste betroubare dekodeerder in [[1980]] op die Amerikaanse mark beskikbaar iswas, en daar wordis nie eers oorweeg om dit by die Compact-Disc-standaard in te sluit wanneertoe dit in die tagtigerjare1980's ingevoer wordis nie. 'n Aantal oorspronklike kwadrofoniese opnames uit die 1970's sou egter later nog eens op nuwe digitale formate soos SACD en DVD-Oudio vrygestel word.
 
==Analoë omringklankformate==
 
Vir naastenby twee dekades stelhet net die rolprentnywerheid belang gestel in vooruitgang by die omringklanktegnologie. Vanaf die sewentigerjare wordis dan ook 'n stygende aantal rolprente in omringklank aangebied. In [[1974]] skudhet '''4.1 sensurround'''-klanktegnologie kykers van die rolprent ''Aardbewing'' (''Earthquake'', hierdie rolprent is nou ook met die destydse klankbaan op [[DVD-Video]] beskikbaar) geskud, en '''Dolby Surround'''-omringklank wordhet 'n standaard. Die kodering van hierdie formaat is goedkoop en kan binnein die gewonerolprentbedryf stereo-sein "weggesteek" wordgeword. Skeiding tussen die twee voor- en die agterkanaal is egter nie altyd suiwer nie, die agterkanaal bly beperk tot [[frekwensies]] tussen 100 Hz en 7 kHz en lewer glad nie 'n outentieke klank by rolprente op nie.
 
Die kodering van hierdie formaat was goedkoop en kon binne die gewone stereo-sein "weggesteek" word. Skeiding tussen die twee voor- en die agterkanaal was egter nie altyd suiwer nie, die agterkanaal het beperk gebly tot [[frekwensies]] tussen 100 Hz en 7 kHz en was glad nie in staat om 'n outentieke klank by rolprente op te lewer nie.
Met '''Dolby Stereo''' en '''Dolby Surround ProLogic''' bied die ''Dolby-laboratoria'' middel van die sewentigerjare 'n verbeterde weergawe aan wat kanaalskeiding sonder probleme kan handhaaf en gou in feitlik alle [[tuisteaterstelsels]] benut word. Omringklank by VHS-bande en analoë televisieprogramme word in '''Dolby Surround ProLogic''' opgeneem. Die stereo-frontkanale word aangevul met 'n monourale senter- en agterkanaal - waarby twee luidsprekers die laasgenoemde parallel weergee. Kykers kan nou werklik begin wegduik in die geluidsatmosfeer van 'n rolprent.
 
Met '''Dolby Stereo''' en '''Dolby Surround ProLogic''' biedhet die ''Dolby-laboratoria'' teen die middel van die sewentigerjare1970's 'n verbeterde weergawe aanaangebied wat kanaalskeiding sonder probleme kankon handhaaf en gou in feitlik alle [[tuisteaterstelsels]] benutgeïnstalleer wordis. Omringklank by VHS-bande en analoë televisieprogramme wordis in '''Dolby Surround ProLogic''' opgeneem. Die stereo-frontkanale wordis aangevul met 'n monourale senter- en agterkanaal - waarby twee luidsprekers die laasgenoemde parallel weergeeweergegee het. Kykers kankon nou werklik begin wegduik in die geluidsatmosfeer van 'n rolprent.
Die verbeterde weergawe '''Dolby ProLogic II''' spog met stereo-klank op die agterkanale en 'n aparte baskanaal. Dit is na die invoering van '''Dolby Digital''' bekend gestel en beskik oor programme vir musiek en rolprente wat stereo- en ouer ruimteklank op ses kanale kan weergee; DPL-II-dekodeerders is standaard by alle nuwe meerkanaalversterkers en [[DVD-speler]]s met DVD-Oudio- en/of [[Super Audio CD]]-dekodeerders.
 
Die verbeterde weergawe '''Dolby ProLogic II''' spog met stereo-klank op die agterkanale en 'n aparte baskanaal. Dit is na die invoering van '''Dolby Digital''' bekend gestel en beskik oor programme vir musiek en rolprente wat stereo- en ouer ruimteklank op ses kanale kan weergee; DPL-II-dekodeerders is standaard by alle nuwe meerkanaalversterkers en [[DVD-speler]]s met DVD-Oudio- en/of [[Super Audio CD]]-dekodeerders. DTS het die mededingende DTS:Neo-klankformaat vir musiek en rolprentklankbane ingevoer.
 
==Digitale omringklankformate==
[[Beeld:5 1 channels (surround sound) label.svg|thumb|right|150px|Hierdie simbool verwys na 5.1-omringklank by DVD-opnames]]
Hollywood se klankingenieurs het in die negentigerjare uiteindelik digitale klankformate tot hulle beskikking gehad - '''Dolby Digital''' (soms ook '''AC-3''' - ''audio coding nommer drie'' - of '''Dolby SR-D''' - ''Dolby Stereo Digital'' genoem) en '''Digital Theater Systems (dts)''' iswas vanaf [[1993]] die twee seskanaal-formate wat op die rolprentmark meedingmeegeding het. Digitale opnametegnologie het verseker dat die vyf gewone en een baskanaal suiwer geskei van mekaar weergegee kankon word waarby frekwensies tussen 20 Hz en 20 kHz moontlik iswas. Die kwaliteit oortrefhet dié van '''Dolby Surround ProLogic''' baie duidelik oortref.
 
Deesdae is [[DVD-Video]], [[DVD-Oudio]], [[Blu-ray Disc|Blu-ray]] en [[Digital Video Broadcast]] (DVB, digitale TV-programme) is geskikte media vir digitale omringklank; dts word ook op sogenaamde '''dts-CD's''' aangebied wat op gewone CD-spelers gelees kan word - mits hulle aan 'n meerkanaalversterker met dts-dekoder aangesluit word.
'''THX''' is geen selfstandige formaat nie; dit is 'n norm wat deur ''Lucasfilm Bpk.'' in die [[Verenigde State]] gelisensieer word en verseker dat bioskope, harde- en sagteware-aanbieders die hoë kwaliteit van ''Lucasfilm'' se klankbane behoorlik kan weergee.
 
99 545

wysigings