Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/15 Maart"

geen wysigingsopsomming nie
* [[1877]] – '''[[Krieket|Geskiedenis van krieket]]''': Krieketspelers wat [[Engeland]] en [[Australië]] verteenwoordig speel die eerste '''[[Toetskrieket|toetswedstryd]]''' by die [[Melbourne Cricket Ground]].
* [[1906]] - [[Charles Rolls]] en [[Henry Royce]] stig die [[motorvervaardiger]]maatskappy '''[[Rolls-Royce]]'''.
* [[1917]] - [[Tsaar]] '''[[NicholasNiklaas II van Rusland|Nicholas II]]''' van [[Rusland]] word gedwing om te [[abdikasie|abdikeer]] tydens die [[Februarie Revolusie]] wat drie eeue van [[Romanov]]heerskappy beëindig.
Anonieme gebruiker