Verskil tussen weergawes van "Nederlands-Indië"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.5.2) (robot Verander: ms, nn, no, sv)
|voetskrif =
}}
'''Nederlands-Indië''' (vroeër ook Nederlands Oos-Indië, Oos-Indië of Indië) was 'n [[Nederlandse]] kolonie en het bestaan tot in [[1949].
 
Die geskiedenis van die kolonie begin in [[1619]] met die verowering van Jayakarta en stigting hierdie van die hoofstad [[Batavia]] deur die Nederlandse kommandeur [[Jan Pieterszoon Coen]], wat in diens van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] (VOC) was.
 
Nederlands-Indië het op 31 Desember 1949 as die "Unie van [[Indonesië]]" onafhanklikheid van die Nederland ontvang.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Indonesië]]
Anonieme gebruiker