Verskil tussen weergawes van "Volksblad"

107 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Volksblad''' is 'n [[Afrikaans]]e, [[Suid-Afrika]]anse [[koerant]] wat in die [[Vrystaat]] en [[Noord-Kaap]] versprei word. Dit is die oudste Afrikaanstalige dagblad in die land. Sy hoofkantoor is in [[Bloemfontein]] geleë en die uitgewer is [[Naspers]].
 
Hoewel die koerant, vergeleke met [[Die Burger]] en [[Beeld]] 'n beskeie, permanent groeiende sirkulasie van bynasowat 28&nbsp;471 (000<ref>[[2007]http://www.southafrica.info/ess_info/sa_glance/constitution/news.htm The press in South Africa])</ref> eksemplare het, is die markpenetrasie onder Afrikaanssprekendes in die ylbevolkte provinsies Noord-Kaap en Vrystaat groot.
 
==Geskiedenis==
==Sien ook==
*[[Lys van Suid-Afrikaanse dagblaaie]]
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
==Eksterne skakels==
84 409

wysigings