Verskil tussen weergawes van "Charles Adderley"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Charles Bowyer Adderley, Lord Norton.jpg|thumb|regslinks|300px250px|Foto van Charles Adderley.]]
[[Lêer:Charles Bowyer Adderley, Vanity Fair, 1892-09-17.jpg|thumb|regs|200px|Karikatuur van hom.]]
 
Sir '''Charles Bowyer Adderley''' ([[Leicestershire]], [[Engeland]], [[2 Augustus]] [[1814]] - [[Birmingham]], [[28 Maart]] [[1905]]) was 'n Britse staatsman.
 
[[Lêer:Charles Bowyer Adderley, Vanity Fair, 1892-09-17.jpg|thumb|regs|200px|Karikatuur van hom.]]
 
Hy erf in 1826 sy ook se landgoed om Birmingham, Warwickshire en Staffordshire. Vier jaar later gaan hy vir sy universiteitsopleiding na die [[Universiteit van Oxford]]. In 1837 ontwerp hy die uitleg vir die nuwe nywerheidstad Birmingham op so 'n manier dat daar nie agterbuurte moet ontstaan nie. Op grond van die nuwe denkbeelde hier toegepas, kan hy die vader man moderne stadsuitleg genoem word. Nog voor hy dertig jaar oud word, word hy in 1841 as lid van die Konserwatiewe Party gekies om die kiesafdeling Staffordshire in die Britse Laerhuis te verteenwoordig.
Anonieme gebruiker