Verskil tussen weergawes van "Hedwig van Pole"

1 373 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+ Infobox
k (r2.7.1) (robot Verander: hu:Hedvig lengyel királynő)
(+ Infobox)
{{Inligtingskas2
[[Lêer:Jadwiga Andegaweńska.jpg|thumb|right|250px|Hedwig van Pole, anonieme portret, 15de eeu]]
|naam = Hedwig van Pole
|kleur = #ccf
|titel = ''Koning van Pole''
|beeld = Jadwiga Andegaweńska.jpg
|beeld_wydte = 232px
[[Lêer:Jadwiga|beeld_onderskrif = Andegaweńska.jpg|thumb|right|250px|Hedwig van Pole, anonieme portret, 15de eeu]]
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Vorstehuis
|1 = [[Huis van Anjou|Anjou]]
|opskrif2 = Titels
|2 = Hedwig, koningin van Pole deur God se genade, gelyktydig heerseres en erfgenaam van die lande van Krakau, Sandomir, Sieradz, Łęczyca, Koejawië en Pommere
|opskrif3 = Regeer
|3 = [[16 Oktober]] [[1384]] – [[17 Julie]] [[1399]]
|opskrif4 = Kroning
|4 = [[16 Oktober]] [[1384]]; [[Wawel-katedraal]], [[Krakau]]
|opskrif5 = Voorganger
|5 = [[Lodewyk I van Hongarye|Lodewyk I]]
|opskrif6 = Opvolger
|6 = [[Władysław II Jagiełło]]
|opskrif7 =
|7 =
|opskrif8 =
|8 =
|opskrif9 =
|9 =
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 = Volle naam
{{Commons|12 = Jadwiga Andegaweńska|Hedwig van Pole}}
|opskrif13 = Gebore
|13 = [[3 Oktober]] [[1373]]; [[Buda]], [[Hongarye]]
|opskrif14 = Oorlede
|14 = [[17 Julie]] [[1399]]; [[Krakau]], [[Pole]]
|opskrif15 = Begrawe
|15 = [[1399]]; [[Wawel-katedraal]], [[Krakau]]
|opskrif16 = Eggenoot
|16 = [[Jogaila]]
|opskrif17 = Kinders
|17 = [[Elizabeth Bonifacia]]
|opskrif18 = Vader
|18 = [[Lodewyk I van Hongarye|Lodewyk I]]
|opskrif19 = Moeder
|19 = [[Elisabeth van Bosnië]]
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Hedwig van Pole''' (dikwels ook ''Sint Hedwig van Pole'', ''Hedwig van Anjou'', [[Pools]] ''Jadwiga Andegaweńska,...„van Anjou“'', [[Latyn]] ''Hedvigis''; * [[3 Oktober]] [[1373]] in Buda (Ofen); † [[17 Julie]] [[1399]] in [[Krakau]]) was die dogter van koning Lodewyk van Pole, Hongarye en Kroasië uit die huis van Anjou, 'n manlike sylyn van die Huis van Capet, en sy eggenote Elisabeth van Bosnië, dogter van die Bosniese Ban, Stjepan II Kotromanić, en Elisabeth van Koejawië.
 
 
== Koninklike titulatuur ==
[[Lêer:Coat of arms of Jadwiga of Poland.svg|thumb|left|250px|Wapen van Pole]]
* Titulatuur in Latyn: ''Hedvigis dei gracia Regina Polonie, necnon terrarum Cracovie, Sandomirie, Syradie, Lancicie, Cuyavie, Pomeranieque domina et heres.''
 
 
== Lewe ==
[[Lêer:Jadwiga CP.jpg|thumb|rightleft|250px| Die romantiserende hooggraaf van Sint Hedwig van Pole wat in 1902 in die katedraal van Krakau op die Wawel-heuwel ontstaan het]]
[[Lêer:005Planty.JPG|thumb|rightleft|250px|Die monument, wat ter geleentheid van die 400-jarige jubileum van die Unie van Krewo in Krakau opgerig is, beeld Hedwig en Jagiello uit]]
Eintlik sou die twaalfjarige Maria van Anjou (ook Maria van Hongarye, 1370–1395), die ouer dogter van Lodewyk I, na sy afsterwe in 1382 die troon van Hongarye en Pole geërf het. Tog het haar destyds veertienjarige verloofde, Sigismund van Luxemburg, die latere keiser Sigismund van die [[Heilige Romeinse Ryk]], onder die Klein-Poolse magnate - wat teen 'n Luxemburger as koning gekant was en die personele unie met Hongarye wou verbreek - weerstand uitgelok. Sodoende is Maria as koningin van Hongarye gekroon, terwyl haar jonger suster, die destyds negejarige Hedwig, as troonvolger in Pole bepaal is.
 
As gevolg van die Unie van Krewo is Hedwig in 1386 deur die Poolse adel met die Litause grootvors Jogaila (Pools: ''Władysław II. Jagiełło'') getrou. Aanvanklik het die groot ouderdomsverskil - Jogaila was sowat veertig jaar oud - die verhouding belemmer en Hedwig se weerstand uitgelok, maar uiteindelik het sy die staatsbelange bo haar persoonlike geluk geplaas. Die huwelik het nogtans jare lank kinderloos gebly.
 
In Maart 1386 is Hedwig saam met Jogaila - wat vervolgens as Władysław II Jagiełło bekend gestaan het - 'n tweede keer gekroon. Sodoende het twee regente, wat in politieke opsig oor dieselfde regte beskik het en met mekaar getroud was, gemeenskaplik oor [[Pools-Litause Gemenebes|Pole-Litaue]] geheers. Vir die huwelik het Jogaila homself laat doop en die hartland van Litaue laat kersten.
 
Die groot Litause Ryk, waarin die voormalige Litause heidene egter 'n minderheid gevorm het en wat merendeels deur Christelike Ruthene bewoon is, is sodoende in 'n personele unie met die Poolse kroon verenig. Met die kerstening van Litaue het die Duitse Orde die ideologiese basis vir sy kruistogte teen Litause en Pruisiese heidene, wat deur die Wes-Europese adel gesteun is, kwytgeraak. Daarnaas het die Orde in die Unie van Pole en Litaue 'n magtige teenstander gekry. 24 jaar later, in 1410, is die Duitse Orde se mag in die [[Slag van Tannenberg]] (Pools ''Grunwald'', [[Litaus]] ''Žalgiris'') deur Pools-Litause magte gebreek.
 
== Bibliografie ==
 
* [http://www.litdok.de/cgi-bin/litdok?lang=de&treu=x&t_multi=x&v_0=PER&q_0=jadwiga+(~1374-1399)+%23 ''LitDok Ostmitteleuropa (Herder-Institut Marburg)'']
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Jadwiga Andegaweńska|Hedwig van Pole}}
* [http://www.genealogie-mittelalter.de/piasten_polen/hedwig_koenigin_von_polen_1399/hedwig_koenigin_von_polen_1399.html ''Hedwig (Jadwiga), koningin van Pole (1382-1399)'', op die Portaal: ''genealogie-mittelalter.de'']
 
{{Commons|Jadwiga Andegaweńska|Hedwig van Pole}}
 
[[Kategorie:Poolse monarge]]