Slag van Majuba: Verskil tussen weergawes

k
kNo edit summary
 
==Boere reaksie==
Na die Britse anneksasie van Transvaal het die Boere op [[8 Desember]] [[1880]] te [[Krugersdorp|Paardekraal]] (wat later [[Krugersdorp]] geword het) tydens 'n protesvergadering die onafhanklikheid van Transvaal uitgeroep. Dit was die begin van die Eerste Vryheidoorlog. Die Boere het al die Britse garnisoene onder beleg geplaas en die eerste militêre botsing by [[Slag van Bronkhorstspruit|Bronkhorstspruit]] oortuigend gewen.
 
==Britse reaksie==