Verskil tussen weergawes van "Umzimkhulu"

264 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Umzimkhulu''' is 'n dorp in suidelike [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die dorp was voorheen in die [[Bantoestan|tuisland]] van [[Transkei]]. Umzimkulu was 'n belangrike handelspos voor dit amptelik in 1884 uitgelê is. Die is van Zoeloe oorsprong en beteken ''groot dorp''.
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
* Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosentahl. 1967
 
{{saadjie}}