Verskil tussen weergawes van "Reitz"

818 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Reitz''' is tussen [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]] en [[Frankfort]] op die roete na die [[Witwatersrand]] geleë.
'''Reitz''' is tussen [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]] en [[Frankfort]] op die roete na die Witwatersrand geleë. Die dorp in die [[Oos-Vrystaat]] is gestig op die plaas Stompkop, hoofsaaklik as ‘n uitspanplek vir transportryers. Die dorp is eers Amsterdam genoem nadat die eerste erwe in 1884 uitgelê is, maar die naam is verander na Reitz na die besoek van President [[F.W. Reitz]] in 1889. Munisipale status het in 1903 gevolg. Toe die [[Rebellie]] van 1914 uitgebreek het, het die meeste van Reitz se boere by die opstand aangesluit. Die dorp is in die hart van die "mieliedriehoek".
 
==Geskiedenis==
'''Reitz'''Die isdorp tussenin die [[Bethlehem, Oos-Vrystaat|Bethlehem]] enis [[Frankfort]]gestig op die roeteplaas naStampkop, diewat Witwatersrandhoofsaaklik ‘n handelspos en uitspanplek vir transportryers geleëwas. Die dorp inwas dieeers [[Oos-Vrystaat]]Singerspost isgenoem gestigter opere die'n plaassekere Stompkop,Singer hoofsaaklikwat as'n ‘nwinkel uitspanplekhier virgeopen transportryershet. Die dorp is eerstoe Amsterdam genoem nadat die eerste erwe in 1884 uitgelê is, maar die naam is verander na Reitz na die besoek van President [[F.W. Reitz]] in 1889. Munisipale status het in 1903 gevolg. Toe die [[Rebellie]] van 1914 uitgebreek het, het die meeste van Reitz se boere by die opstand aangesluit. Die dorpspoorlyn is inhet die hartdorp vanin die1910 "mieliedriehoek"bereik.
 
==Distrik==
Die dorp is in die hart van die "mieliedriehoek" en die distrik is 2 678km<sup>2</sup> groot. Koring word ook verbou en bees- en skaapoerdery word ook beoefen.
 
==Tweede Vryheidsoorlog==
Tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] was die regering vir 'n tydlank in die dorp gesetel. In 1901 het president [[MT Steyn]] en sy senior personeel hier gewerk. Op die nag van 29 Julie het 'n berede Britse kompanie die dorp onverwags binnegery en 29 Boereoffisiere en die Vrystaat se skatkis gevange geneem. Die president het daarin geslaag om te ontsnap.
 
==Bronne==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
* Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967.
 
{{Saadjie}}