Cornelia: Verskil tussen weergawes

511 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
}}
 
Die dorpie '''Cornelia''' is geleë tussen [[Villiers]] en [[Vrede]], in die [[Vrystaat]], in [[Suid-Afrika]]. Die dorp is vernoemgeleë nalangs Corneliadie MulderSchoonspruit, die'n tweede vrousytak van Presidentdie [[F.W. ReitzVaalrivier]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang.
 
==Geskiedenis==
Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang.
 
==Omgewing==
[[PG Du Plessis]] die bekende Suid-Afrikaanse dramaturg is hier gebore. In 1955 het dr. AC Hoffman 'n belangrike fossielvonds op die plaas Uitzoek gemaak. Hy het die onderkaak van die ''chalicothere'' ontdek. Later is nog vondse gemaak. Die plaas is 10km noord Cornelia.
 
==Bronne==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995 ISBN 1 86842 026 4
* Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967.
 
{{saadjie}}