Verskil tussen weergawes van "Slag van Magersfontein"

k
 
== Nadraai ==
Hierdie neerlaag saam met die nederlae by [[Slag van Stormberg|Stormberg]] en [[Slag van Spioenkop|Spioenkop]] het gelei tot 'n verandering in die Britse bevelstruktuur deurdat veldmaarskalk [[Lord Roberts]] Generaal [[Redvers Henry Buller|Sir Redvers Buller]] as opperbevelvoerder van die magte in Suid-Afrika vervang het. Generaal Cronje en De la Rey se struwelinge het ook gelei tot laasgenoemde se verplasing na die [[Colesberg]]-gebied en is hy deur [[Generaal Christiaan de Wet]] vervang.
 
== Medaljes en toekennings ==