Bitterfontein: Verskil tussen weergawes

32 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Bitterfontein''' is 'n baie klein dorpie in die Noordwestenoordweste van die [[Wes-Kaap]] aan die N7- nasionale pad tussen [[Kaapstad]] en [[Windhoek]], net Suidsuid van die Noord-Kaapse grens en 14  km Noordnoord van [[Nuwerus]]. Die spoorlyn van [[Kaapstad]] na [[Namakwaland]] kom hier tot 'n skielike einde, glo omdat 'n Namakwalandse vervoermaatskappy nie sy padvervoerbedrywighede deur die spoorweë wou laat skade ly nie. Dit was in [[1931]] die toneel van een van die wêreld se grootste treinrooftogte toe £80  000 se diamante spoorloos uit 'n possak verdwyn het. Bitterfontein het sedert [[1971]] sy eie munisipaliteit gehad, maar dit is met die nuwe munisipale bedeling in 2000 afgeskaf. Sedertdien word Bitterfontein deur die Weskus-distriksmunisipaliteit as 'n distriksbestuursgebied geadministreer.
 
Die [[N7 (Suid-Afrika)|N7]] nasionale pad gaan by Bitterfontein verby. Die dorpie [[Rietpoort]] is sowat 25km wes; slegs bereikbaar met 'nper grondpad.
 
==Eksterne skakels==
85 951

wysigings