Verskil tussen weergawes van "Rooiborslaksman"

geen wysigingsopsomming nie
=== Grootte ===
:Groter as ‘n gewone mossie, kleiner as ‘n tortelduif.
 
=== Snawel ===
:Donker, stewige, inseketer vorm, met ‘n haak aan die punt van die bo-mandibel.
 
=== Pote ===
:Donker met drie tone vorentoe, een agtertoon en lang, krom toonnaels.
 
=== Veredos ===
:Karmosynrooi onder, swart bo met wit strepe in die vlerke.
 
=== Gewoontes ===
:Toer wippende op die grond en deur die takke van bome.
 
=== Habitat ===
:Bosveld, doringveld, dikwels droër, sanderige omgewings.
 
=== Geluid ===
:Duidelike, deurdringende roep wat ver dra.
 
=== Status ===
:Algemeen
 
=== Kan verwar met: ===
:Geen.
 
== Identifikasie ==
 
=== Mate ===
:Groter as ‘n gewone mossie, kleiner as ‘n tortelduif.
 
==== ''Lengte'' ====
::22-23 sentimeter.
 
==== ''Vlerkspan'' ====
::? sentimeter.
 
==== ''Gewig'' ====
::48 gram.
 
=== Pote ===
:Swart met drie tone vorentoe, een agtertoon en lang, krom toonnaels. Tarsus sigbaar, onderste stukkie van tibia is sigbaar, maar met swart veertjies bedek.
 
 
=== Veredos ===
==== ''Manlik'' ====
 
==== ''Manlik'' ====
::Karmosynrooi keel, -bors, -pens en –onderstertdekvere.
::Swart agterkop, -rug, -kruis, -bo-stertdekvere. Vlerke is swart met duidelike wit strepe op die vlerke.
 
==== ''Vroulik'' ====
::Soos manlik.
 
==== ''Jong voël'' ====
::?
 
:Duidelike, deurdringende roep wat ver dra.
 
==== ''Klink soos'' ====
::?
 
==== ''Klik op die klank knoppie'' ====
::?
 
 
=== Status ===
:Algemeen
 
 
=== Verspreiding ===
 
=== Naam ===
==== ''Ander Afrikaans'' ====
 
==== ''Ander Afrikaans'' ====
::Geen.
 
==== ''Latyn'' ====
::''Laniarius atrococcineus''
 
==== ''Engels'' ====
::Crimsonbreasted Shrike/Gonolek
 
=== Nog inligting ===
 
==== ''Ou identifikasie nommer:'' ====
:739
 
==== ''Bewaring'' ====
:?
 
==== ''Gebied grootte'' ====
:?
 
Spesie = ''L. atrococcineus''
 
==Bronnelys:==
* Maclean, Gordon Lindsay ''Roberts’ Birds of Southern Africa''. John Voelcker Bird Book Fund, Kaapstad, 1985.
* Newman, Kenneth ''Kenneth Newman se Voëls van Suider-Afrika''. Southern Boekuitgewers (lid van New Holland Struik Groep), Halfweghuis, 1991.
53

wysigings