Verskil tussen weergawes van "Balkan"

499 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
 
Die streeksnaam is afgelei van die gelyknamige bergreeks wat van [[Bulgarye|Oos-Bulgarye]] in weswaartse rigting tot by die [[Serwië|Serwies]]-Bulgaarse grens loop. Balkan is 'n oorspronklik [[Turks]]e term wat "beboste bergreeks" beteken. Die term het om politieke en historiese redes dikwels 'n negatiewe konnotasie. So word na die gebied alternatief as Suidoos-Europa verwys.
 
Lande wat geografies te volle in die Balkanskiereiland geleë is (eilande uitgesluit):
*{{Vlagland|Albanië}}
*{{Vlagland|Bosnië-Herzegowina}}
*{{Vlagland|Bulgarye}}
*{{Vlagland|Griekeland}}
*{{Vlagland|Kosovo}}
*{{Vlagland|Republiek van Masedonië}}
*{{Vlagland|Montenegro}}
 
Lande wat grootliks in die Balkanskiereiland val:
 
*{{Vlagland|Kroasië}}
*{{Vlagland|Serwië}}
 
Lande wat grootliks buite die Balkanskiereiland lê:
 
*{{Vlagland|Roemenië}}
*{{Vlagland|Slowenië}}
*{{Vlagland|Turkye}}
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker