Verskil tussen weergawes van "Amstelland"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
In die [[Middeleeue]] word die gebied deel van die kultuurstelsel. Die oudste nedersetting is die huidige dorp [[Ouderkerk aan de Amstel]] wat uit die [[11de eeu]] dateer.
 
Met die verloop van tyd begin die bevolking vanaf die rivier [[veen (grondsoort)|veen]] uit te grawe: die afgesteekte grond is tot [[Turf (brandstof)|turf]] verwerk en as brandstof gebruik. Die veenwerkersgehug [[Amstelveen]] het waarskynlik in die veengebied ten weste van [[Ouderkerk aan de Amstel|Ouderkerk]] in ongeveer die begin van die [[13e13de eeu|dertiende eeu]] so ontstaan.
 
Deur die aanleg van 'n [[Dam (waterkering)|dam]] in die monding van die rivier ontwikkel daar in die noordelike deel van [[Nieuwer-Amstel]] die vissersdorpie "Amstelredam", wat in ongeveer [[1300]] [[stad]]sregte verwerf. Die gehug groei tot die stadjie ''Amsteldam'', wat as gevolg van die ligging daarvan aan die [[Zuiderzee (water)|Zuiderzee]] algaande belangriker word.
Anonieme gebruiker