Verskil tussen weergawes van "Wallies"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Verander: nds-nl:Kumries)
 
=== Moderne Wallies ===
Moderne Wallies kan in twee tydperke verdeel word. Van die [[14de eeu|14e]] tot die [[16e16de eeu]] word 'n Vroeg-Modern-Wallies, wat deur [[Dafydd ap Gwilym]] gebruik is, en daarna 'n Laat-Modern-Wallies gepraat, wat begin met die bybelvertaling van [[William Morgan]] in [[1588]]. Soos met die Engelse eweknie, die [[Koning James Weergawe van die Bybel|Koning James Weergawe]], het die Bybel 'n stabiliserende involed op die taal gehad en het die hedendaagse taal nog steeds die selfde ''Laat Moderne'' etiket van Morgan se taal. Uiteraard het daar daarna nog klein veranderinge met die taal gebeur, soos altyd in [[lewende taal|lewende tale]].
</td></tr></table>
 
Anonieme gebruiker