Verskil tussen weergawes van "Afgeleide"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2) (robot Verander: is:Afleiða (stærðfræði))
In die [[wiskunde]] is die '''afgeleide''' van 'n [[funksie (wiskunde)|funksie]] by 'n punt die helling van die raaklyn aan die grafiek van die funksie op die punt. Die woord 'afgeleide' is hier om die waarheid te sê 'n afgekorte term vir die begrip 'afgeleide waarde'. Dit is 'n ''waarde'' wat ''afgelei'' is uit die oorspronklike funksie. Bepaling van die afgeleide van 'n funksie word '''differensieer''' genoem.
 
As die afgeleide van 'n funksie ''f'' vir alle punte in die domein van ''f'' gedefinieer is, word die daardeur bepaalde funksie die ''afgeleide funksie'' of kortweg die ''afgeleide'' genoem. Die afgeleide van 'n funksie ''f'' wordtword dikwels genoteer as ''f' '' ("''f''-aksent") of as <math>\frac{\mathrm{d}f}{\mathrm{d}x}</math>. Die konsep van 'n afgeleide is in die [[17e17de eeu]] byna tegelykertyd deur [[Isaac Newton]] en [[Gottfried Wilhelm Leibniz|Gottfried Leibniz]] uitgevind.
 
== Voorbeeld ==
Anonieme gebruiker