Verskil tussen weergawes van "Kaapkolonie"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Cape Colony00.jpg|thumb|regs|290px|Engelstalige kaart van die Kaapkolonie, 1809.]]
 
Die '''Kaapkolonie''' was 'n deel van [[Suid-Afrika]] onder [[Brittanje|Britse]] beset gedurende die [[19e19de eeu]]. Dit het gestrek vanaf die [[Atlantiese Oseaan]] ooswaarts; die finale oostelike grens, na vele oorloë teen die [[Xhosa]]s, is by die [[Visrivier]] getrek. In die noorde het die [[Oranjerivier]], ook bekend as die Garieprivier, vir lank as die grens gedien, alhoewel gebied tussen die rivier en die suidelike grens van [[Botswana]] later daarby gevoeg is.
 
Die [[geskiedenis van die Kaapkolonie]] begin in 1652 met die stigting van [[Kaapstad]] deur die [[Nederland]]se kommandeur [[Jan van Riebeeck]], wat in diens van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] (VOC) was.
Anonieme gebruiker