Verskil tussen weergawes van "Kaapkolonie"

20 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
skakel
(skakel)
Die [[geskiedenis van die Kaapkolonie]] begin in 1652 met die stigting van [[Kaapstad]] deur die [[Nederland]]se kommandeur [[Jan van Riebeeck]], wat in diens van die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] (VOC) was.
 
[[Napoléon Bonaparte|Napoléon]] het die [[Verenigde Provinsies|Sewe Provinsies]] van Nederland in 1795 beset, wat die moederland van die VOC was. Dit het [[Groot-Brittanje|Brittanje]] aangespoor om die Kaap in 1795 om taktiese redes gedurende die [[Napoleontiese Oorloë]] te beset. Die VOC dra sy landgebiede oor na die [[Bataafse Republiek]] in 1798, en hou op bestaan in 1799. Die Britse mag gee die Kaapkolonie weer terug aan die Bataafse Republiek in 1803.
 
In 1806 word die Kaap weer deur die Britse mag beset gedurende die [[Slag van Blaauwberg]] in 'n poging om Napoléon uit die Kaap te hou, asook om die handelsroetes na die [[Verre Ooste]] te beheer.
Anonieme gebruiker