Verskil tussen weergawes van "Homofobie"

63 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:SOS Homophobie.JPG|thumb|regs|300px|Demonstrasie teen homofobie in Parys, 2005]]
 
'''Homofobie''' (afgelei van ''homo'' vir "homoseksueel" en ''fobie'' vir "vrees, angs"; beide Griekse woorde) is letterlik die angs vir [[homoseksualiteit]]. Die woord is in die twintigste eeu gevorm, aanvanklik met 'n negatiewe betekenis: 'n ''haat'' vir of ''afkeer'' van homoseksuele en homoseksualiteit. Die woord '''homohaat''' word ook soms vir die fenomeen ingespan. 'n Persoon wat homofobiese gedag toon word 'n homofoob genoem. Dit is egter nie 'n [[fobie]] in die ware sin van die woord nie.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker