Verskil tussen weergawes van "Hubble-ruimteteleskoop"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: io:Kosmala teleskopo „Hubble“)
 
==Belangrike ontdekkings==
====Eksoplanete====
 
====Eksoplanete====
[[Beeld:Fomalhaut with Disk Ring and extrasolar planet b.jpg|thumb|300px|Foto van die ster Fomalhaut en die ligging van sy planeet, Fomalhaut b]]
Alhoewel teleskope op Aarde reeds voor Hubble eksoplanete (planete buite die Sonnestelsel) waargeneem het, was Hubble die eerste wat 'n direkte meting van die chemiese samestelling van 'n eksoplaneet se atmosfeer sou maak. Die ruimteteleskoop het [[natrium]], [[waterstof]], [[koolstof]] en [[suurstof]] in die atmosfeer van 'n planeet ongeveer so groot soos Jupiter bespeur.
53

wysigings