Verskil tussen weergawes van "Parow (kiesafdeling)"

geen wysigingsopsomming nie
 
==1974 en later==
In 1974 is dit weer 'n kandidaat van die H.N.P., T.G. Visser, wat teen Kotzé staan en dié keer 716 stemme kry teenoor Kotzé se 8 041. Sy meerderheid van 7 325 stemme was die grootste van enige kiesafdeling in die land, hoewel die N.P. 18 setels in [[Kaapland]] onbestrede gewen het en die V.P. vier. Landswyd was daar 43 onbestrede setels. Die N.P. het 122 setels gewen, die V.P. 41 en die [[Progressiewe Party]] ses, terwyl geen verkiesing in [[Pinelands (kiesafdeling)|Pinelands]] of [[Karas (kiesafdeling)|Karas]] gehou is nie weens die dood van die V.P.-kandidaat in albei kiesafdelings.
 
Die N.P. het Parow behou tot in 1994.
53

wysigings