Verskil tussen weergawes van "Armeense volksmoord"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: fy:Armeenske genoside)
[[Lêer:Armenian population map 1896.jpg|thumb|Armeense gebiede 1896]]
[[Lêer:Геноцид армян - 1915 год.jpg|thumb|1915]]
 
[[Lêer:Rafael de Nogales Mendez.png|thumb|220px|[[:en:Rafael de Nogales Méndez|Rafael de Nogales Méndez]] (1879-1936), 'n [[Venezuela|Venezolaanse]] soldaat in die Turkse weermag sy getuienis van die moord partye geskryf het in sy boek ''Cuatro años bajo la media luna'']]
Die '''Armeense Volksmoord''' verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen [[Armenië|Armene]] tydens die regering van die [[Jong Turke]] van [[1915]] tot [[1916]] in die [[Ottomaanse Ryk]].
 
 
== Ottomaanse Armeense Bevolking ==
[[Lêer:Геноцид армян - 1915 год.jpg|thumb|1915]]
Volgens bronne was daar in 1914, voor die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]], 'n geskatte twee miljoen Armene in die [[Ottomaanse Ryk]]. Die oorgrote meerderheid Armene het aan die [[Armeense Apostoliese Kerk|Armeense Apostoliese]] geloof behoort met 'n kleiner aantal Armeense Katolieke en Protestante. Die Armeense bevolking in oostelike [[Anatolië]] (ook genoem [[Westelike Armenië]]) was groot en gekonsentreerd, maar daar was ook groot getalle wat in die westelike deel van die Ottomaanse Ryk gewoon het, baie van hulle in die hoofstad, [[Konstantinopel]].
 
Anonieme gebruiker