Verskil tussen weergawes van "Campbell"

404 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (+inligting)
'''Campbell''' (voorheen ''Grootfontein'' of ''Knoffelvallei''<ref>[http://www.northerncape.org.za/getting_around/towns/Campbell/ Inligting oor Campbell (www.northerncape.org.za)]</ref>) is 'n klein dorp in die [[Noord-Kaap]], [[Suid-Afrika]].
 
==Geskiedenis==
{{saadjie}}
Die dorpie het as 'n sendingstasie begin van die Londense Sendnggenootskap. Die kerk is in [[1831]] gebou en was die eerste noord van die [[Oranjerivier]]. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendnggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.
 
==Bronne=
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
== Verwysings ==