Verskil tussen weergawes van "Internet-rolprentdatabasis"

k (robot Verwyder: ku:Internet Movie Database (deleted))
 
== Geskiedenis ==
IMDb het in [[1990]] vanuit die internet nuusgroep ''rec.arts.movies'' ontstaan, waar internetgebruikers aanvanklik inligting oor hulle gunsteling rolprente uitgeruil het. Die webwerf is sedertdien uitgebrei tot 'n volledige argief wat meer as 1 000 000 titels beskryf. Die webwerf word maandeliks meer as 57100 miljoen keer besoek. Ongeveer 35 mense werk vir IMDb.
 
== Kritiek ==
Anonieme gebruiker