Maritz-rebellie: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
Die laaste Rebelle het hulle vroeg in [[1915]] oorgegee, waarvan baie gevangenisstraf opgelê is. Pogings is deur die Duitse bewindhebbers in [[Suidwes-Afrika]] aangewend om die Rebellie aan te vuur deur 'n sogenaamde verdrag met genl. [[Manie Maritz]] te sluit, wat hom die vestiging van 'n republiek in die Unie gewaarborg het.
 
== Sien ook ==
* [[Slag van Kakamas]], skermutseling tussen Suid-Afrika en die Duitse Ryk.
 
==Bronne==
Anonieme gebruiker