Verskil tussen weergawes van "Stroombreker"

k
tikfout
k (tikfout)
[[Beeld:Jtecul.jpg|right|thumb|'n Tweepool miniatuurstroombreker]]
 
'n '''Stroombreker''' is 'n outomatiese [[elektrisiteit|elektriese]] [[skakelaar]] wat ontwerp is om 'n [[elektriese stroombaan]] teen skade te beskerm as gevolg van oorbelading of 'n [[kortsluiting]]. Anders as 'n [[smeltdraad]] (sekeringsdraad) wat slegs een keer kan werk en dan vervang moet word, kan 'n stroombreker herset word (hetsy handmatig of outomaties) om normale werking te hervat. Stroombrekers word in verskeie groottes vervaardig en wissel van kleiner toestelle wat gebruik word om indiwiduele huisoudelike toestelle te beskerm tot groot [[skakeltuig]] wat ontwerp word om hoë-spanning stroombane te beskerm wat groot stesdestede van elektrisiteit voorsien.
 
== Werking ==
10 731

wysigings