Verskil tussen weergawes van "Eerste Vryheidsoorlog"

k
 
===8 Februarie 1881, Ingogo (Skuinshoogte)===
Op die ou pad na [[Newcastle, KwaZoeloe-Natal|Newcastle]] ongeveer 15 km suid van Mount Prospect verslaan genl. [[NiklaasNicolas Jacobus Smit|Nicolas Smit]] ‘n "vertoningsmag – bangmaakmag" onverwags suid van die Ingogo op Skuinshoogte. Colley se mag trek deur die nag terug. Boere volg nie op nie. Dooies en gewondes in treurige toestand agtergelaat. 76 Britte dood, 63 gewondes. Boere: 8 dood, 6 gewond.
 
===27 Februarie 1881, Majuba===