Verskil tussen weergawes van "Majubaberg"

8 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Die '''Majubaberg''' is 'n berg naby [[Volksrust]] en vorm deel van die [[Drakensberg]]e, Suider-Afrika se grootste bergreeks.
 
Die [[Slag van Majuba]] het in 1881 hier plaasgevind. Die veldslag was 'n deurslaggewende oorwinning vir die Boere en het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op [[21 Maart]] [[1881]] 'n vredesooreenkoms geteken het.
 
{{Saadjie}}