Verskil tussen weergawes van "Wakkerstroom"

233 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
 
==Geskiedenis==
Die dorp is deur Dirk Cornelius Uys (Swart Dirk) gestig wat die gebied opgemeet het enop die plaas Gryshoek. Hy het al die erwe uitgelê het met 'n 50-jaart lang riempie wat van 'n [[eland]]bulvel gemaak is wat hy geskiet het tydens sy aankoms in Wakkerstroom. Die hofgebou, St Marks kerkdorp en die ou brug oor die Wakkerstroomdistrik is as nasionale monumente verklaar. Die roman 'She' is deur H. Ryder Haggard geskryf terwyl hy in HoogstraatNovember in Wakkerstroom gebly het. Wakkerstroom is deur die 58ste Regiment North Staffordshires, die 80ste Regiment van die South[[1859]] Staffordshiresgeproklameer en die 1steeerste Kings Dragoon Guards beseterwe in 1880/81 tydens die [[Eerste Vryheidsoorlog1864]] verkoop. Oorblyfsels van die South Staffordshires Regiment en die Scot Guards se teenwoordigheid kan gesien word op die spits van die Ossewakop en Voortrekkerkop suid van Wakkerstroom.
 
Die hofgebou, St Marks kerk en die ou brug oor die Wakkerstroom is as nasionale monumente verklaar. Die roman 'She' is deur H. Ryder Haggard geskryf terwyl hy in Hoogstraat in Wakkerstroom gebly het. Die dorp spog met 'n straatbrug, wat in [[1893]] deur die regering van die destydse ''[[Zuid-Afrikaansche Republiek]]'' opgerig is. Die staalkonstruksie vir die brug is uit [[Duitsland]] ingevoer. Naby die brug vloei die Marthinus Wesselstroom. Hier is Suid-Afrika se eerste Swart lede van die Zion-beweging in [[1904]] deur D. Bryant van die ''American Christian Catholic Church in Zion'' gedoop.
 
==Eerste Vryheidsoorlog==
Wakkerstroom is deur die 58ste Regiment North Staffordshires, die 80ste Regiment van die South Staffordshires en die 1ste Kings Dragoon Guards beset in 1880/81 tydens die [[Eerste Vryheidsoorlog]]. Oorblyfsels van die South Staffordshires Regiment en die Scot Guards se teenwoordigheid kan gesien word op die spits van die Ossewakop en Voortrekkerkop suid van Wakkerstroom.
 
==Tweede Vryheidsoorlog==
Tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] het die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] 'n lyn van een-en-twintig [[Blokhuis]]e tussen [[Volksrust]] en Wakkerstroom gebou en een honderd tussen Wakkerstroom en [[Piet Retief, Mpumalanga|Piet Retief]]. Die blokhuise is gebou om die Britse se toevoerroete van [[Durban]] af te beskerm.
 
==Distrik==
Die distrik is 2 323km<sup>2</sup> groot.
Daar is verskeie [[San]]-[[rotstekening]]e te vinde in die gebied om Wakkerstroom. Die gebied is heuwelagteig met klowe, bergfonteine, vleigebiede en damme. Dit is wêreldbekend as 'n [[voëlkyk]]paradys.