Verskil tussen weergawes van "Sandrivierkonvensie"

k
 
==Ooreenkoms==
In die ooreenkoms is die onafhanklikheod van die Boere noord van die [[Vaalrivier]], dus [[Zuid-AfrikaancheAfrikaansche Republiek]], erken. Die onderhandelings het op die plaas Boskop naby [[Ventersburg]] in die [[Vrystaat]] plaasgevind. Die verbreking van die ooreenkoms deur die Britse regering in 1879 het gelei tot die [[Eerste Vryheidsoorlog]].
 
==Bronne==