Verskil tussen weergawes van "Slag van Majuba"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
|}}
 
Die '''Slag van Majuba''' was die laaste van vier militêre botsings tussen [[Groot-Brittanje]] en die [[Boere]] van [[Transvaal]] gedurende die [[Eerste Vryheidsoorlog]] ([[Desember]] [[1880]] - [[Maart]] [[1881]]. Dit het op [[27 Februarie]] [[1881]] plaasgevind. Die klinkende en vernederende oorwinning wat die Boere behaal het, het die Britte gedwing om Transvaal weer sy vryheid te gee, nadat dit op [[12 April]] [[1877]] geannekseer is ('n verbreking van die [[Sandrivier-konvensie Konvensie]] van [[1852]]).
 
==Boere reaksie==