Verskil tussen weergawes van "Sandrivierkonvensie"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
k
 
==Ooreenkoms==
In die ooreenkoms is die onafhanklikheid van die Boere noord van die [[Vaalrivier]], dus [[Zuid-Afrikaansche Republiek]], erken. Die onderhandelings het op die plaas Boskop naby [[Ventersburg]] in die [[Vrystaat]] plaasgevind. Die verbreking van die ooreenkoms deur die Britse regering in 18791877 het gelei tot die [[Eerste Vryheidsoorlog]].
 
==Bronne==