Verskil tussen weergawes van "Poligamie"

265 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* '''groep troues''' - is 'n kombinasie van poliginie en poliandrie waar al die lede van die familie vir al die kinders verantwoordelik is.
 
Die oudste voorbeeld hiervan is in die [[Ou Testament]], waar daar in I Konings 11 : 1 – 4 na Salomo se baie vroue verwys word.
 
Hoewel poligamie in sommige Afrika en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet. In Nederland, as voorbeeld, kan gevangenisstraf van tot 4 jaar vir die misdryf opgelê word (6 jaar as die wederhelf nie daarvan ingelig is nie).
 
== Suid-Afrika ==
Anonieme gebruiker