Verskil tussen weergawes van "Poligamie"

9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Polygamy world map.png|thumb|links|150px|Lande waar poligamie algemeen toegelaat word (2006)]]
 
Hoewel poligamie in sommige Afrika- en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet. In Nederland, as voorbeeld, kan gevangenisstraf van tot 4 jaar vir die misdryf opgelê word (6 jaar as die wederhelf nie daarvan ingelig is nie).
 
== Suid-Afrika ==
Volgens die ''Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998'' is poligamie in [[Suid-Afrika]] wettig. 'n Bekende voorbeeld van poligamie is presedent [[Jacob Zuma]], wat 5 vroue het.<ref>[http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Zuma-stel-n-swak-voorbeeld-20091231 Zuma "stel ’n swak voorbeeld"], [[Volksblad]], 31 Desember 2009</ref> Dit plaas 'n groot las op belasting betalersbelastingbetalers wat vir al hierdie eerste dames moet opdokbetaal.
 
== Swaziland ==
Die koning van [[Swaziland]] het 14 vroue. Die meeste van hulle was minderjarig toe hy met hulle getroud is.<ref>[http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=85610&cat_id=163 ’n Respons op poligamie – die Suid-Afrikaanse debat], besoek op 19 September 2011</ref>
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker