Verskil tussen weergawes van "Seun"

3 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: en:Son)
[[File:Chulalongkorn & Sons.jpg|thumb|right|400px|Koning [[Chulalongkorn]] van [[Siam]] (heel regs) met enkele van sy seuns by [[Eton College]] in 1897 (die Koning het 33 seuns gehad).]]
 
‘n '''Seun''' ‘nis 'n manlike[[man]]like kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. Die vroulik is ‘n'n [[dogter]].
 
Voor [[Industriële Revolusie|industrialisasie]], en in sommige landbou-gebaseerde [[Ekonomie|ekonomieë]], is daar ‘n hoër waarde aan seuns as aan dogters geheg, omdat seuns fisies sterker is en beter met die [[landbou]] kan help.<ref>The International Center for Research on Women (ICRW). http://www.icrw.org/files/publications/Son-Preference-and-Daughter-Neglect-in-India.pdf Op 18 Julie 2011 besoek.</ref> In heelwat gemeenskappe sal seuns tradisioneel eerste erf, voor dogters.
Anonieme gebruiker