Verskil tussen weergawes van "Sikhisme"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k
tikfout
(Bygewerk)
k (tikfout)
Die '''Sikhisme''' ([[Punjabi]]: ਸਿੱਖੀ, ''sikhī'') is 'n relatief nuwe [[godsdiens]] wat in die vyftiende eeu in die destydse [[Indië]] ontstaan het en vandag wêreldwyd 23 miljoen volgelinge het, veral in die huidige Indië. Die religie was van [[Nanak Dev]] gestig en het ontstaan uit die [[Boeddhisme]], die [[Hindoeïsme]] en die [[Islam]]. Die Sikhisme het nege gurus gehed en die [[Heilige Skrifte]] is die [[Adi Granth]], ook bekend as Guru Granth Sahib.
 
Die teentien gurus was:
 
{| class="sortable wikitable"