Verskil tussen weergawes van "Tzaneen"

720 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|webwerf=
}}
'''Tzaneen''' (23°50'S 30°10'O WGS84) is 'n dorp geleë in die Mopani-distrik van die [[Limpopo]]-provinsie, [[Suid-Afrika]]. Die omliggende gebied verleen homself natot die kweek van gewasse soos piesangs, mango's, lietsjies en avokado's,; alles te danke aan die hoë reënval en subtropiese klimaat.
 
==Geskiedenis==
Daar is omtrent 30 000 inwoners in die dorp self, terwyl die syfer so hoog soos 650 000 kan wees binne 'n 30 km radius.
Die dorp het in [[1903]] ontstaan toe die Koloniale regering van Transvaal 'n proef-en navorsingstasie vir tropiese en sub-tropiese vrugte op 3 000 ha gestig het. Dit het tabak ingesluit. Die navorsingstasie was 'n groot sukses. Die grond is in [[1916]] prys gegee en aan boere toegeken. Die nuwe dorpsgebied is in [[1919]] uitgelê.
 
Die naam Tzaneen is waarskynlik afkomstig van die Sotho-woord ''tsana'', wat letterlik ''mandjie'' beteken, verwysend na die feit dat die dorp in 'n "mandjie van heuwels" lê. Die spoorlyn vanaf [[Kaapmuiden]] het die dorp in [[1912]] bereik.
 
==Distrik==
Die dorp is deel van die Letsitele distrik en is 20 000km<sup>2</sup> groot. Die eerste tee is in [[1969]] gepluk. Daar is omtrent 30 000 inwoners in die dorp self, terwyl die syfer so hoog soos 650 000 kan wees binne 'n 30 km radius. Die [[Siegfried Annecke]]-navorsingsinstituut vir navorsing oor [[bilharzia]] is in die dorp.
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
== Eksterne skakels ==