Verskil tussen weergawes van "Barberton"

1 005 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: fr:Barberton)
 
:''Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien [[Barberton (dubbelsinnig)]].''
'''Barberton''' is een van die oudste dorpe in die oostelike van die [[Mpumalanga]]-provinsie van [[Suid-Afrika]]. Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van [[goud]] in die jaar [[1882]].
 
==Geskiedenis==
Suid-Afrika se eerste [[aandelebeurs]] is in Barberton gestig. Die dorp het ook sy naam verleen aan die [[Barbertonse Madeliefie]] (daisy), wêreldwyd bekend onder sy [[genus]]naam [[Gerbera]]. Die Gerbera is met groot sukses veredel deur kwekers.
Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van [[goud]] in die jaar [[1882]] by Kaapsehoop op die heuwels. Hierdie vonds was nie loned nie. In Junie 1883 het Auguste Robert (wat later die bynaam French Bob gekey het) die Pioneer-rif ontdek. Gedurende Junie [[1883]] het Graham Barber die rif by Rimer's Creek ontdek. Gedurende Mei [[1885]] het Edwin Bray die Sheba rif ontdek. Hierdie rif was die rykste van almal. Hierdie reeks ontdekkings het Suid-Afrika se goudnywerheid begin. Gedurende [[1886] was daar 4 000 aktiewe kleims in Baberton. Die goud het uitgewerk geraak en baie van die myne is gesluit. Die meeste delwers het agter die goud van die [[Witwatersrand]] aan getrek.
 
Suid-Afrika se eerste [[aandelebeurs]] is in Barberton gestig op [[13 April]] [[1887]]. Die dorp het ook sy naam verleen aan die [[Barbertonse Madeliefie]] (daisy), wêreldwyd bekend onder sy [[genus]]naam [[Gerbera]]. Die Gerbera is met groot sukses veredel deur kwekers.
 
==Distrik==
Die distrik is 5 400km<sup>2</sup> groot. Goud speel nie meer so 'n belangrike rol nie. Die volgende gewasse is van belang: katoen, sitrus, subtropiese vrugte, tabak, koffie, rys, pekanneute en groente. Daar is ook groot bloekom-, denne- en sisalplantasies in die distrik.
Van die oudste [[rots]] op [[aarde]] word in Barberton-omgewing gevind. Die rots word gedateer as ongeveer 3 000 miljoen [[jaar]] oud.
 
* [[Laerskool Barberton]]
{{Koördinate|-25.788917616951686|31.0513973236084|name=Barberton|display=title}}
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4
 
==Sien ook==
110 286

wysigings