Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
 
==Distrik==
Die distrik is 5 800km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is mielies, grondbone, sorghum en koring. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[RustdeRust de Winterdam]]]. Daar word ook geboer met beeste, skape en varke. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55km vanaf Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
 
==Bron==
112 468

wysigings