Verskil tussen weergawes van "Swaardvis"

114 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''Swaardvis''' (''xiphias gladius'') kom in alle oseane voor; ook reg rondom die [[Suid-Afrika]]anse kus. Die vis word gemiddeld sowat 2m lank en het al 4m lank geword en weeg dan 400kg. Die snoet of 'swaard' kan tot 1m lank word.
 
==Sien ook==
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name‎]]
 
==Verwysings==