Verskil tussen weergawes van "Dubbelbandvlindervis"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Dubbelbandvlindervis''' (Latyn: ''Chaetodon marleyi'') is vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en is endemies in Suid-Afrika. Die vis word 20 cm groot. ...)
 
{{Taxobox
| name = Dubbelbandvlindervis
| image =
| status = VU | status_system = IUCN2.3
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Actinopterygii]]
| ordo = [[Perciformes]]
| familia = [[Chaetodontidae]]
| genus = ''[[Chaetodon]]''
| species = '''''C. marleyi'''''
| binomial = ''Chaetodon marleyi''
| binomial_authority = [[C. Tate Regan|Regan]], 1921
| synonyms = }}
 
Die '''Dubbelbandvlindervis''' (Latyn: ''Chaetodon marleyi'') is vis wat aan die suid- en ooskus van [[Suid-Afrika]] voorkom en is endemies in Suid-Afrika. Die vis word 20 cm groot. Die vis is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe terwyl onvolwasswnes in getypoele voorkom.
 
 
[[Kategorie:Visse]]
 
[[en:Marley's butterflyfish]]
[[fr:Chaetodon marleyi]]
[[pt:Chaetodon marleyi]]
[[sr:Chaetodon marleyi]]
[[vi:Cá bướm Marley]]
[[zh:馬利蝴蝶魚]]
Anonieme gebruiker