Verskil tussen weergawes van "Kruisblom"

99 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Literatuur
k (r2.5.2) (robot Bygevoeg: cs, pl Verwyder: hsb, sv Verander: pt, ru)
k (Literatuur)
{{Geen bronnelys}}
[[Image:Finial_rathaus_aachen.jpg|right|thumb|150px|Kruisblom van die Raadsaal van [[Aken]] ([[Duitsland]])]]
[[Image:Ammortissement.XIIIe.siecle.png|left|thumb|150px|Ilustrasie deur Viollet-le-Duc (1856)]]
 
Die '''kruisblom''' is 'n versierende beeldhouwerk van die [[Gotiese argitektuur|Gotiese boukuns]], wat as 'n spruit met kruisvormige gebladerte uitgevoer is. Kruisblomme is dikwels as die versierende spitse van torings, gewels (gewelblomme) en as sluitstene by Gotiese geboue gebruik.
 
== Literatuur ==
* Rolf Toman (red.):'' Gotik. Architektur | Skulptur | Malerei''. h.f. ullmann/Tandem 2007, bl. 504
 
{{saadjie}}