Verskil tussen weergawes van "Kruisblom"

9 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Literatuur)
k
 
Die '''kruisblom''' is 'n versierende beeldhouwerk van die [[Gotiese argitektuur|Gotiese boukuns]], wat as 'n spruit met kruisvormige gebladerte uitgevoer is. Kruisblomme is dikwels as die versierende spitse van torings, gewels (gewelblomme) en as sluitstene by Gotiese geboue gebruik.
{{clear}}
 
== Literatuur ==
* Rolf Toman (red.):'' Gotik. Architektur | Skulptur | Malerei''. h.f. ullmann/Tandem 2007, bl. 504