Verskil tussen weergawes van "Balkan"

610 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+ Beeld & Kategorieë
k (het Balkan (skiereiland) geskuif na Balkan: Titel)
(+ Beeld & Kategorieë)
[[Lêer:Balkan topo en.jpg|thumb|rechtsregs|300px|Definisie van die Balkanskiereiland waar die riviere [[Soča]], [[Krka (rivier in Slowenië)|Krka]] en [[Sava (rivier)|Sava]] die grense van die gebied vorm.]]
[[Lêer:Balkangebirge Balkan topo de.jpg|thumb|regs|300px|Die [[Balkangebergte]] in [[Bulgarye]] en [[Serwië]], nadat die Balkanskiereiland vernoem is.]]
 
Die '''Balkan''' (dikwels ook '''Balkanskiereiland''' genoem) is 'n geopolitiese en kulturele streek in Suidoos-Europa. Die skiereiland het 'n oppervlakte van 550 000 km² en 'n bevolking van meer as 50 miljoen. Die Balkan is een van drie Suid-Europese skiereilande in die [[Middellandse See]] en is vernoem ná die [[Balkangebergte]] in [[Bulgarye]] en [[Serwië]].
 
Die streeksnaam is afgelei van die gelyknamige bergreeks wat van [[Bulgarye|Oos-Bulgarye]] in weswaartse rigting tot by die [[Serwië|Serwies]]-Bulgaarse grens loop. Die skiereiland word begrens van die [[Adriatiese See]] in die weste, van die [[Ioniese See]] in die suidweste, van die [[Egeïese See]] en die [[See van Marmara]] in die suidooste en die [[Swartsee]] in die ooste. Balkan is 'n oorspronklik [[Turks]]e term wat "beboste bergreeks" beteken. Die term het om politieke en historiese redes dikwels 'n negatiewe konnotasie. So word na die gebied alternatief as Suidoos-Europa verwys.
{{commons|Balkans}}
 
[[Kategorie:Geografie van EuropaAlbanië]]
[[Kategorie:Bosnië-Herzegowina]]
[[Kategorie:Geografie van Bulgarye]]
[[Kategorie:Geografie van Griekeland]]
[[Kategorie:Kosowo]]
[[Kategorie:Geografie van die Republiek van Masedonië]]
[[Kategorie:Montenegro]]
[[Kategorie:Geografie van Kroasië]]
[[Kategorie:Geografie van Serwië]]
[[Kategorie:Geografie van Roemenië]]
[[Kategorie:Slowenië]]
[[Kategorie:Geografie van Turkye]]
[[Kategorie:Middellandse See]]