Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Duitse immigrasie het ook die basis gevorm vir Milwaukee se "goue tydperk" vanaf die middel van die 19de eeu wat deur 'n florerende kulturele en politieke lewe gekenmerk was en sy hoogtepunt in 1912 met die verkiesing van die eerste sosialistiese burgemeester in die Verenigde State bereik het.
 
Die bewoners van Milwaukee staan in [[Engels]] as ''Milwaukeeans'' bekend en hulle stad het vanweë sy talle etniese en musiekfeeste die bynaam ''The City of Festivals'' gekry. Danksy die groot aantal brouerye wat hulle hoofkwartier in die stad het, word dit ook dikwels ''Brew City'' genoem. Ander byname is ''German Athens'' (vanweë die sterk Duitse invloed) en ''Cream City'' ('n verwysing na die stad se tipiese boumateriaal, roomkleurige bakstene). Milwaukee fungeer daarnaassteeds as 'n eersterangse kulturele en vermaaksentrum vir die Upper Midwest-streek.
 
== Etimologie ==
98 794

wysigings