Verskil tussen weergawes van "Milwaukee"

43 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
k
=== Die tydperk voor 1800 ===
 
Die gebied van Milwaukee is oorspronklik deur 'n aantal Indiaanse stamme bewoon, waaronder die Fox, Mascouten, Potawatomi en Ho-Chunk (Winnebago) wat hulle vanaf 400 n.C. hier gevestig het. Franse sendelinge en pelshandelaars het die gebied in die laat 1600's en 1700's verken.
 
Die eerste blanke pelshandelaar wat hom in Milwaukee gevestig het, was die Frans-Kanadees Jacques Vieau uit La Baye (tans Green Bay), wat in [[1795]] 'n seisoenale pelshandelspos naby die Menomoneerivier gestig het. Die handelspos was op die handelspad geleë, wat Chicago met Green Bay verbind het, en lê in die huidige Mitchell Park. Vieau het met die kleindogter van 'n Indiaanse hoof getrou.
105 266

wysigings