Verskil tussen weergawes van "Koere"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.3) (robot Bygevoeg: bat-smg:Koršē)
k
[[Lêer:Baltų gentys 12-as amžius.svg|thumb|250px|Die gebiede van Baltiese stamme in die 12de eeu. Koere (''Kuršiai'') in groen]]
 
Die '''Koere''' ([[Lets]]: ''Kursikursi / Kuršikurši'', Skoorwalkoers: ''Kursenieki / Kāpenieks'') was 'n Baltiese volk wat oorspronklik die gebied tussen die huidige nedersetting Selenogradsk (Cranz) op die [[Koerse Skoorwal]] en Koerland (Lets: ''Kurzeme'') in die weste van die huidige [[Letland]] bewoon het.
 
Hul stamgebied het in die noorde aan dié van die Lywe, in die ooste en weste aan dié van die Semgalle en Samogitiërs en in die suide aan dié van die Skalwiërs gegrens. Die suidelike Koerse geweste Lamotina (die gebied rondom Šilute), Pilsaten (die gebied rondom [[Klaipėda]], Megove (die gebied rondom [[Palanga]]), Duvzare (die gebied tot by die Letlandse grens) en Ceclis (die huidige Samogitië) is tans in [[Litaue]] geleë. Die naam van die Koere kan as "vinnig op see" vertaal word.
71

wysigings